Family

Temperamente - Watter kleur is jou persoonlikheid?
R 200.00

Jou temperament bestaan uit 'n kombinasie van aangebore eienskappe wat jou op 'n onderbewuste vlak beïnvloed. Hierdie eienskappe word geneties bepaal deur oorerflike faktore en bepaal jou sterk- en swakpunte en hoe jy op mense en lewensomstandighede reageer.

Temperaments - Which colour is your personality?
R 200.00

Your temperament comprises a combination of inborn qualities that influence you on a subconscious level. These qualities are determined genetically by hereditary factors and determine your strengths and weaknesses and how you react to people and life’s circumstances.

Temperament test for kids 3 - 11 Years
R 100.00

Knowing your own and your child's temperament will strengthen your connection and make your household a happier one.

Liefdestale vir vroue
R 100.00

Ontdek jou liefdestaal. Dikwels voel ons ongeliefd en daarom lei dit soms tot 'n gevoel van onvergenoegdheid. Dis eenvoudig so omdat mense liefde op verskillende maniere ervaar.

Liefdestale vir mans
R 100.00

Ontdek jou liefdestaal. Dikwels voel ons ongeliefd en daarom lei dit soms tot 'n gevoel van onvergenoegdheid. Dis eenvoudig so omdat mense liefde op verskillende maniere ervaar.