Individual

Temperamente - Watter kleur is jou persoonlikheid?
R 200.00

Jou temperament bestaan uit 'n kombinasie van aangebore eienskappe wat jou op 'n onderbewuste vlak beïnvloed. Hierdie eienskappe word geneties bepaal deur oorerflike faktore en bepaal jou sterk- en swakpunte en hoe jy op mense en lewensomstandighede reageer.

Temperaments - Which colour is your personality?
R 200.00

Your temperament comprises a combination of inborn qualities that influence you on a subconscious level. These qualities are determined genetically by hereditary factors and determine your strengths and weaknesses and how you react to people and life’s circumstances.

Temperamenttoets vir kinders 3-11 jaar
R 100.00

Om jou kind se temperament te ken en te verstaan, asook jou eie, sal julle konneksie versterk en julle gesinslewe gelukkiger maak.

Temperament test for kids 3-11 years
R 100.00

Knowing your own and your child's temperament will strengthen your connection and make your household a happier one.

Temperamenttoets vir kinders 12+ jaar
R 100.00

As jy weet wie jy is omdat jy jou eie temperament verstaan, sal jy beter verhoudings met mense hê, want jy sal meer selfvertroue hê en verstaan hoekom jy maak soos jy maak en hoekom hulle is soos wat hulle is.

Temperament test for kids 12+ years
R 100.00

Knowing your own temperament will strengthen your connections with other people because you will have more self-confidence and you will understand not only why you do as you do, but why other people behave the way they do.

Liefdestale vir vroue
R 100.00

Ontdek jou liefdestaal. Dikwels voel ons ongeliefd en daarom lei dit soms tot 'n gevoel van onvergenoegdheid. Dis eenvoudig só omdat mense liefde op verskillende maniere ervaar.

Liefdestale vir mans
R 100.00

Ontdek jou liefdestaal. Dikwels voel ons ongeliefd en daarom lei dit soms tot 'n gevoel van onvergenoegdheid. Dis eenvoudig só omdat mense liefde op verskillende maniere ervaar.